www.wynandstrydom.co.za

Van Links: Ek, Cheree en my pa, Dirk / Ek en my ma, Alet / My Bulletjie, Rudeon / My meisiekinders, Anireht & Taylor-Hope / My sus Mymie en T-H / My boetie, Wessel, en sy vrou, Bianca.

 

Webdesign: Chereé - cheree@cheree.co.za / Fotos: Lizaan Nel Fotografie 083 979 1513

 

VOLLE NAME: Wynand Wilhelm Strydom / GEBOORTE DATUM: 24 November 1975

MATRIKULEER: 1993 - Oos-Moot Hoerskool Pretoria  / ADRES: Langebaan, Wes Kaap

GESIN: Oudste van 3 kinders. Pa Dirk. Ma Alet. Een van n tweeling. Tweeling sussie - Mymie. Jongste broer, Wessel.

MUSIEK INVLOED: Koos du Plessis & Koos Kombuis /  GUNSTELING KLEUR: Blou

GUNSTELING KOS: Fillet Steak met n pepper sousie, Bobotie en Cheree se home-cooking

GUNSTELING RUGBY SPAN: Blou Bul - wat anders!

Tuisblad         Nuus      Pers     Musiek     Videos        Fotos        Kontak        Besprekings       Lirieke