www.wynandstrydom.co.za

         Wynand         Nuus      Pers     Musiek     Videos        Fotos        Kontak        Besprekings       Lirieke

         Welkom by die webtuiste van een van Suid Afrika se mooiste rasperstemme.

Links: Die paartjie Wynand & Cheree Strydom by die Vonk Extravanganza wat onlangs by Carnival City gehou was.

 "Vonk het 'n ongelooflike show bymekaar gesit, en ek sien uit na die nuwe album want ons verstaan mekaar!" het 'n opgewonde Wynand onlangs vanaf sy huis in Langebaan vertel. 

 

 

 

Wynand is besig met ’n opwindende kinder-projek - “Legendes & Helde”. Die projek bring hulde aan van SA se grootste helde en bevat kort kinder-liedjies wat Wynand self geskryf het. Hou die spasie dop!

 

 
Wynand sluit aan by die dinamiese span van Vonk Musiek!

Die rasperstem word een van die dae 36 jaar oud, en wynand kan met reg uitsien na 'n baie opwindende 2012

Wynand is trots om aan te kondig dat hy voortaan met die span  Vonk Musiek betrokke gaan wees. Vonk Musiek is alreeds hard besig met die beplanning van Wynand Strydom album wat vroeg in die volgende jaar op die rakke sal wees! Wynand sien uit na sy toekoms met die Vonk span. 

 

Webdesign: Chereé - cheree@cheree.co.za / Fotos: Lizaan Nel Fotografie 083 979 1513

Bespreek Wynand